Cindy Van Heerden (19.10.2015 21:30)
Great food and awesome service! Will definitely go back when I am in Durban again. :)
Alexander Kock (09.04.2015 10:54)
'n Poging om middag-ete op Woensdag, 8 Mei te geniet.
Patestiese swak diens van 'n onopgeleide, onervare kelnerin.
MAAR: Hulle kon 90% van die disse op hulle spyskaart nie
bedien nie, want hulle het nie voorraad nie!! Niks!